Kamphoer (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 12:04 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoĆ«ls gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ‘n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was. In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is ‘n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.

  • Product ID: 9090
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: August 3, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close