Lien se lankstaanskoene [Lien’s Long Standing Shoes] Afrikaanse Audioboek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 11:02 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Hierdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink. Vir Lien en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, herwin Lien vir haar ‘n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ‘n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ‘n vermomming op ‘n straathoek bedel, waar sy mense soos Roos en Tibbey leer ken. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160168
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close