Losprys (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 4:26 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Die wêreld is nie meer ‘n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”

Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ‘n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ‘n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ‘n ontvoering vir ‘n losprys. ‘n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê.

Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.

Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?

Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang, Vir Donker spoor (2015) en Skuldig (2016).

  • Product ID: 186062
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category:
  • Published: October 30, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close