Man van Cirene (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 1:51 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse. #eBoeke

  • Product ID: 135198
  • Manufacturer: Lux Verbi
  • Category:
  • Published: November 10, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close