‘n Luiperd in my bed (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 18, 2024 2:51 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

“Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van ‘n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir ‘n modderbad…” Annelize Slabbert was ‘n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, ‘n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle ‘n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en “wilde diere” in die swembad, sal hierdie boek jou laat lê van die lag … en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close