‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 3:27 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

’n Plaaslike spioenasie wipplankrit.
Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie – die Monteiro’s van Rossetenville – het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie dat hy deelneem aan een laaste geheime sending – al is dit teen sy wil…
Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip die Santa Maria in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe – waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert waarvoor almal bereid is om te moor?
Robert sal enige-iets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder – met al sy kontakte – weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag is: steek sy vrou dalk ook iets weg? Net tyd sal leer…
Die leser word deel van Robert se sending na plekke soos Siprus Portugal en Beiroet waar hy vir Julia Breytenbach ’n Britse SIS-agent ontmoet. Daar is ook ’n aantal ander rolspelers om die gevaarlike Ursula Scheider vas te trek; sy wat die ontwykende koevert in haar besit het. Sal hulle haar kan vang voor die inligting in die verkeerde hande beland met katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika? Ook: gaan Robert sy gevoelens vir Julia in toom kan hou?

  • Product ID: 188047
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category:
  • Published: September 25, 2019
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close