Onderwêreld [Underworld] Afrikaanse Audioboek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 11:35 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Eckardt Wilken is nuut in matriek by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm ‘n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in ‘n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Eckardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke – as moontlike verdagte en later as blootlegger van ‘n gevaarlike ondergrondse projek. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160164
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close