Plekkie in die son [A Place in the Sun]

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 7:09 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar… Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ‘n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son? Sekerlik een van Ena Murray se bekendste en mees geliefde verhale ooit, nou beskikbaar as luisterboek. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160192
  • Manufacturer: Jasmyn
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close