Rooi haring (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 25, 2024 4:37 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

“Ek bevestig en beaam: Dis ek. Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen. Ek was verantwoordelik vir die dood van Hartman Swiegers.” Die vooraanstaande celebrity-sjef Hartman Swiegers word vermoor tydens die openingsaand van Tydloos, sy nuwe fynproewerrestaurant in Pretoria. Sy bevrore liggaam word in ’n vrieskas gevind, met twee opgerolde harings as die enigste leidrade. Ná die polisie vuilspel vermoed stel Greta Burger – ’n selfaangestelde speurder wat haar laat lei deur haar intuïsie, oftewel “gevoelentes” – ook ondersoek in. Is die moordenaar Darius Swiegers, die kos-ghoeroe se broer, of is dit een van die uitgelese gaste? Is die moordenaar een van Tydloos se kombuispersoneel, of eerder iemand wat jare lank in die skadu van al Hartman se suksesse staan? ’n Dolle soektog met verskeie kinkels en ompaaie lei uiteindelik tot ’n ontknoping met ’n angel. ’n Boeiende, humoristiese speurverhaal deur ’n meester-storieverteller. Schalk Schoombie is joernalis, akteur en bekroonde dramaturg. Sy debuutroman, Boomkastele, was in 2016 genomineer vir die ATKV-Prosaprys en die Jan Rabie-Rapportprys.

  • Product ID: 172050
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: January 18, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close