Skat van die Seerower (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 11:39 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op ‘n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk.

Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?

Hierdie is ’n avontuur vol vreemde gebeurtenisse, swaardgevegte, skelmstreke, humor en ’n goeie skoot romanse met ‘n verrassende einde.

  • Product ID: 8175
  • Manufacturer:
  • Category: ,
  • Published: August 3, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close