Soen (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 1:11 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word sewe A’s van hom verwag. Daarby is Peet ‘n toegewyde, voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet het ‘n swakheid: sy obsessie met die blonde onderwyseres Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, wat hom uiteindelik sy lewe kan kos. ‘n Page-turner met karakters waarmee lesers sal kan identifiseer: weird, kleurvol, gay, spiertier. Niemand is bo verdenking wanneer die mense wat maar te dikwels op troontjies geplaas word (pastoor, skoolhoof) se geraamtes uit die kas kletter in hierdie vinnig-bewegende spanningsverhaal.

  • Product ID: 172453
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: January 29, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close