RomanzaLiefde

LAPA Uitgewershet ’n splinternuwe toevoeging tot hulle Romanza-reeks.

RomanzaLiefde is nou by geselekteerde Checkers, Clicks, Spar en CNA te koop.

Dit is gemik op lesers van romantiese fiksie en sal kwartaalliks beskikbaar wees.
Die eerste uitgawe bevat verhale deur geliefde skrywers soos Bernette Bergenthuin,
Madelie Human, Dina Botha en Joanna Alexander, wenner van die Kuier/LAPA/PEN Afrikaans-kortverhaalkompetisie 2015.

myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close