Selma en Louise

’n onderhoud met Susan Coetzer

Selma en Louise (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price
“Ek wil ’n enkelkaartjie bespreek,” fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre. “Waarnatoe?” vra hy en kyk op. “Geen idee nie,” sê Selma en lek oor haar droë lippe. “Solank dit baie ver van Johannesburg is.” Selma Barnard se hele lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, […]
“‘n Titel moet prikkelend wees en ’n gesprekspunt kan uitlok. Die titel het in my kop gespring nog voor die skryfproses in alle erns begin het. Die uitgewers het onmiddellik daarvan gehou – die titel leen hom tot ’n legio temas, soos vriendskap, lojaliteit, humor, seks, geweld, lig en donker, soortgelyk aan die temas in die bekende fliek. Hierdie is egter ’n boere-Selma-en-Louise-vriendskapstorie wat oor 40 jaar afspeel, en die verhaal self is nie op die fliek gebaseer nie. Daar is wel ’n paar tong-in-die-kies verwysings na die fliek Thelma and Louise in die roman – die twee hoofkarakters, wat besties is, fantaseer graag hoe hulle soos die karakters in die fliek, ontsnap van hulle verlede vol geweld en donker geheime.”

myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close