Brandwaterkom (Afrikaans Edition)

Bekroon met die derde prys in NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd. Esther van Emmenes het nie die bakkie hoor stilhou nie. Sy loop heeltemal ingedagte tussen die ou grafstene in die Fouriesburgse begraafplaas rond. Soekend. Sy is dikwels in die begraafplaas. Dit is waarom sy op diĆ© Vrystaatse dorpie kom woon het, om naby die bronne … Continue reading Brandwaterkom (Afrikaans Edition)