Die skaalmodel (Afrikaans Edition)

“ Mense onthou mos dinge op verskillende maniere,” het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: “Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier.” Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet ’n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop … Continue reading Die skaalmodel (Afrikaans Edition)