Dryfhout (Afrikaans Edition)

Wie is Aengel Rousseau? En wie was die voormoeder by wie Aengel dagboeke, ʼn skulp, ’n seewatersteen en ’n verbod om haar hare te sny, geërf het? Dis die vrae wat Aengel Kierangbaai toe lok. Want dis waar Angelique d’Avignon amper twee eeue gelede haar spore gelaat het en legendes van die visvrou ruig loop. … Continue reading Dryfhout (Afrikaans Edition)