Fortuin (Afrikaans Edition) (Gys Niemand-reeks)

Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur. Die werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die … Continue reading Fortuin (Afrikaans Edition) (Gys Niemand-reeks)