Kainsmerk (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Annelie Botes het haarself oor en oor bewys as een van die voorste storievertellers in Afrikaans. Die korpus boeke wat uit haar pen verskyn het, staan onweerlegbaar as getuienis van ’n uitsonderlike talent. Deur die jare is ’n magdom tydskrifverhale, ’n genre wat dikwels verkeerdelik onderskat word, in tydskrifte soos Vrouekeur, Rooi Rose en Huisgenoot … Continue reading Kainsmerk (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek