‘n Goeie dag vir boomklim (Afrikaans Edition)

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. … Continue reading ‘n Goeie dag vir boomklim (Afrikaans Edition)