Offerande (Afrikaans Edition) (Offer-tweeluik)

Is Caz Colijn se pa Elia, die sagsinnige man wat voor haar geboorte koelbloedig vermoor is, of dra sy César, die moordenaar, se gene? Dié kwellende vraag kan Caz eers probeer beantwoord as sy van die reusediamante in haar besit ontslae raak en só die Kongolese wat haar tot in Suid-Afrika gevolg het, van haar … Continue reading Offerande (Afrikaans Edition) (Offer-tweeluik)