OMNIBUS 4: DIE FAKTOR FANTASIE-REEKS (Afrikaans Edition)

DIE VITA FAKTORLesersopinie:Ek het onlangs Rachelle du Bois se heerlike debuut-fantasieverhaal, Die Vita Faktor, gelees en baie geniet. Die skryfster se verbeelding ken geen perke nie en sy gaan so gemaklik met die genre om dat mens sou dink sy is ʼn ou hand as dit by die skryf van fantasie kom. Dis ʼn voorreg … Continue reading OMNIBUS 4: DIE FAKTOR FANTASIE-REEKS (Afrikaans Edition)