Suikersoetsonde (Afrikaans Edition)

Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer toe sy onverwags van ’n oorsese besoek aan hul seun terugkeer Suid-Afrika toe. Sy word gekonfronteer met skuldgevoelens oor ’n huwelik van oor die twintig jaar wat nou aan skerwe lê. Sy het geglo dat sy alles gedoen en gegee het om vir … Continue reading Suikersoetsonde (Afrikaans Edition)