Vlakwater (Afrikaans Edition)

’n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys HumanDie middag kry Niek ’n poskaart in sy posbus. Dis ’n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. ’n Suid-Afrikaanse posseël. … Continue reading Vlakwater (Afrikaans Edition)