Die militêre akroniem ‘TEIN’ staan vir ‘Teeninsurgensie’.
Suid-Afrika se grootste teeninsurgensie-uitdaging was die Grensoorlog (1966-89), maar ‘n kwarteeu later duik ‘n nuwe bedreiging op; ‘n globale terreuraanslag met sy oorsprong in die Bybelse ‘Tuin van Eden’.
Al-Kaïda het die Republiek infiltreer en smee verraderlike planne om die land se staatshoof om die lewe te bring.
Twee voormalige Spesmag-operateurs moet hierdie aanslag afweer. Skyn bedrieg egter, en dit dreig om die eks-Recces se lewensgevaarlike TEIN-sending skipbreuk te laat ly.
TEIN – Suid van Eden is gelaai met aksie, detail en intrige, met ‘n storielyn so aktueel, en vreesaanjaend, as more se hoofopskrifte.
TEIN, Suid van Eden (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek
- Description
- Additional Info
- Comments (0)
- Customer Reviews
- Product ID: 171829
- Manufacturer:
- Category: Fiksie, Nuwe eBoeke, Spanning
- Published: January 11, 2018
- Availability: Check
- Product price last updated: 5 years ago
No reviews available for this product.