“Liefde is vir my soos heerlike verniet wyn,” het sy gesê, “wyn waarmee ek maklik dronk kan raak.” Die mooi vrou het teen my kom staan en gefluister: “Dis die vog van die lewe waarsonder niemand kan lewe.” Toe het sy uitbundig gelag en haar dik bos donker hare wild agteroor gegooi.” Haar borste het ferm teen haar dun somerrok gebeur en haar lippe het klam gelok en ek kon sien haar oë het nog baie om vir my te sê. – Verhale en sketse oor die liefde