Dit is n verhaal van n sewe jarige seun en sy moeder, Hess. Na n moterongeluk is Hess blind en sukkel om die blindheid te aanvaar. Sal Hess die mas kan opkom na al die belewenisse wat die wereld haar bied? Hierdie story is vol verrassings, hartseer en pyn en dalk ook geluk as Hess net deur druk tot die bitter einde.
N enkel moeder is in n ongeluk en haar sewe jarige seuntjie is alleen. Haar blindheid is n groot aanpassing vir die familie, maar net tyd sal leer of Hess ooit weer haar familie kan sien