Gratis eBoeke

Gratis en amper-gratis eBoeke

Gogga op ‘n Harley (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Superintendent Karen Visser, a member of the South African Police Service goes undercover to expose a diamond smuggling ring in the Northern Cape of South Africa. The prejudice of a small town community and the handsome Dewald, a local farmer nearly causes her downfall as she soon realizes that the heart follows its own path. […]

Die Feëryk (Feëverhale Book 1) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Ses toweragtige stories wat die lewens van verskeie feë wys, elkeen gevolg deur die volkskunde wat daarin gevind word. (Let wel: die volkskunde is in Engels.) Nie net word die oorspronklike volkskunde gewys nie, maar ook hoe dit verander is om by die wêreld van die feë te pas. Hierdie is die eerste boek in […]

Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Nicolette het ’n oordeelsfout gemaak. Nou, nege maande later, verander haar eensame bestaan op verskeie vlakke wanneer sy saam met die geheimsinnige man in woonstel ‘16’ afry in die hysbak en in kraam gaan. Hy help haar om by die hospitaal te kom en, alhoewel hy na die tyd baie behulpsaam en ordentelik optree teenoor […]

MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Vicky ken slegs die lewe van ‘n weeshuis, en daarna die van ‘n Au pair in ‘n vreemde land. Toe sy onverwags ‘n reuse erfenis van haar biologies pa, wat sy nooit geken het nie, ontvang, het sy net een begeerte. Om die lewe vir ongehude moeders makliker te maak. Groenheide waar die weeshuis is, […]

MAANLIGAANDE OP SEKELBAAI (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Monica dra baie hartseer saam met haar na haar nuwe tuiste op Sekelbaai. ‘n Geheimsinnige man wat een maanlignag met haar kennis maak waar die seesand en bome skei, raak by haar probleme betrokke, selfs toe nuwe probleme die oppervlak bereik. Sy raak verlief op hom, maar hy hanteer haar net soos ‘n goeie vriendin […]

Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Katrien staan op trou met ’n man wat haar alles sal gee. ’n Maand voor die bruilof verklaar hy egter dat hy wil nooit kinders hê nie. Ten einde hierdie toekomstige leemte in haar lewe te verwerk, gaan stap Katrien in die berge. Daar word sy beseer toe sy gly en val, maar word gehelp […]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close