Springgety (Afrikaans Edition) (Gys-reeks)

Op Kruisbaai herhaal die geskiedenis homself en vra die dood tasbaar na siele. Dit weet Lily Reynecke egter nie toe sy Maja se voetspore daarheen volg in die hoop om haar lewe weer aanmekaargelym te kry nie. Kort ná haar aankoms eis Springklip, die hoë krans waar reeds vier kruise staan, nog ’n lewe. Nog … Continue reading Springgety (Afrikaans Edition) (Gys-reeks)