Verlorenkop (Afrikaans Edition)

Johanna du Plooy word van kindsbeen af bewus van geheime wat op ma Anna se geboorteplaas, Verlorenkoppe, versteek lê. Die grootmense fluister op die plaashuis se stoep, terwyl Johanna en haar kinds oumagroot Delores Retief in die tuinkamp “weggebêre” word. Op sewentien word Jo belas met haar eie geheim. Vandaar is sy gedurig op die … Continue reading Verlorenkop (Afrikaans Edition)