Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker (Afrikaans Edition)

Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste … Continue reading Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker (Afrikaans Edition)