Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings. #eBoeke
Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker (Afrikaans Edition)
- Description
- Additional Info
- Comments (0)
- Customer Reviews
- Product ID: 141358
- Manufacturer: Umuzi
- Category: top 100 Afrikaanse eBoeke
- Published: November 25, 2016
- Availability: Check
- Product price last updated: 4 years ago
No reviews available for this product.