Etienne N Puren

Etienne Puren is al die laaste twee en ‘n half dekades aktief in die film industrie, waar hy onder andere betrokke was as beide regisseur en skrywer van sulke populêre TV en film produksies as Egoli, Kampus, Agter Elke Man, Lesinithini, The Secret in my Bossom, en vele meer.

Tans is hy die skeppendevervaardiger, kopieskrywer en regisseur, by ‘n suksesvolle reklamemaatskappy.

 

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close