Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger Litnet
[zeno_single_product id=154605]
Martie Retief-Meiring Resensies
Margaretha du Plessis en haar man Johannes word in ’n plaasaanval ontvoer. Die bestuurder, een van drie aanvallers, bestuur die Du Plessis-bakkie onhandig en swenk gevaarlik deur koppies in ’n donker verlatenheid. Die bakkie [...]