Resensie: Doodsengel deur Madelein Rust
Org Potgieter Resensies
Dis mos hoe ’n misdaadriller begin: met ’n moord in die eerste sin! Daarna neem die skrywer die leser op ’n rit van geweld en vergelding totdat sy op bladsy 366 ’n puik ontknoping skryf.
Rust gebruik die agtertoe styl om jou vorentoe te vat deur gebeure van ’ [...]