Category Archives: Jeug

Kinnes deur Chase Rhys

Mercy Kannemeyer Resensies [zeno_single_product id=186070] Temas wat aangeroer word Sommige van die temas wat in die storie aan bod kom, is: om jonk en uitgelewer aan jou omstandighede te wees; die menslikheid van die verkeerde besluite neem; die invloed wat die teenwoordigheid of afwesi [...]

Monsterspruit: eerste eBoek vir 79-jarige

Welkome reën verbreek uiteindelik ná jare die droogte op veertienjarige Dewald se pa se plaas Wilgevlei. Maar wolkbreuk op wolkbreuk volg. Dewald en sy pa is heeltemal afgesonder. Sy lekker ou speelplek, die Sterkspruit, het in ’n Monsterspruit verander. Sy donkiemaats, ou Jakob, Mara en Klei [...]

kykNET-Rapport Boekpryse: LitNet

Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in. Daarbenewens word die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrika [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close