myafrikaans
November 23, 2016
Toe hulle op twee behoorlike stoele regop langs mekaar sit en na die horison kyk waar die oranje stadig in purper vervloei, voel Victoria steeds of haar binnekant bewe. Die glas wyn wat hy vir haar aangee, vat sy versigtig sodat hulle vingers nie raak nie.
“Op ’n wonderskone aand op die Queen [...]