NB-Uitgewers se lekker lees eBoeke #eBoeke

NB-Uitgewers se lekker leesverhale

No Description

Drieklawerblaar (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek #eBoeke

Price: Check Price
Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, ’n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis: sy Hugenote-herkoms lei […]

Die leliemoordenaar (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Haat vir jou het my dag vir dag aan die lewe gehou, Harm. Vir soveel jare het ek net vir hierdie oomblik gelewe . . . vir só lank sien ek al daarna uit. Dis nou tyd, so laat ons begin. Johannesburg, 1985. Twee boesemvriende – ondersoekende joernalis Braam Brink en weermagman Adam Williams – […]

Die dood van ‘n goeie vrou (Afrikaans Edition)

Price: Check Price
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ​meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die gemeenskap, dood gevind met engelvlerke aan. Haar man is die hoofverdagte maar dan forseer die […]

Goudduiwel (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek #eBoeke

Price: Check Price
Agent Rex Reynecke moet ’n span lei in ’n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met die beeldskone Alicia blom, ten spyte van daardie een doring in die vlees: haar broer, die wilde loot Niel Campher. Nes Rex dink hy begin die nuwe uitdagings van sy beroep baasraak, verdwyn Campher – pas nadat die […]

Soetloop (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek #eBoeke

Price: Check Price
Agterbaai: die vroeë dekades van die twintigste eeu. Waar klein Kattie onder die kombuistafel sit, Kat op die skoot, luister sy fyn na die familiestories van haar vele broers en susters oor hoe hul voormense beroof is deur bloedfamilie – en die gevolglike trauma van armoede, drank en ontberings as ma en pa van mekaar […]

Tags:
myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close