Latest Blog Posts

Viva la Vida

‘n Lekkerlees roman wat jou tone sal laat omkrul Hoe gemaak as jou bestie met ‘n ander meisie in die kerk staan? Dit is die dilemma waarin Viva la Vida haar bevind met g’n idee hoe sy daaruit gaan ontsnap nie. Bernette Bergenthuin is bekend vir haar sterk heldinne wat h [...]

Swartval

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Eers plaas s [...]

Nuwe eBoek: Doodskoot

Dit gaan nag raak in die Swartland … Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën [...]

Wekroep oor verkragting: Netwerk24

Sy derde roman, Swartval, is sy donkerste – en mees persoonlike – oor verkragting as misdaad, sê Martin Steyn aan Elmari Rautenbach, kort nadat sy tweede, Skuldig, vir ’n ATKV-Woordveertjie in die afdeling spanningslektuur benoem is. Verkragting is ’n tema in jou misdaadfiksie, maar jy i [...]

Koors nuutste van Deon Meyer #eBoeke

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – [...]

Louisa du Toit Omnibus 10

In Mense van die môre herleef Bina se liefde vir Dawid, die seun van oom Kola wat haar grootgemaak het, toe Dawid met sy vrou en kind uit die Kaap terugkeer. ’n Jong predikant word Bina se vertroueling. In Maak brand die lampe het Ester Hartman se nuwe baas, Denis Dalton, se meisie hom verlaa [...]

Nuut van Lapa Augustus 2006

Augustus 2016: Die etiese aspekte van lees ondersoek Martin se Swartval is nie groot boek nie, dit is ’n enorme boek wat die leser uitdaag om eie grense te toets en die pad van herstel saam met ’n verkragtingslagoffer te stap. Alta Cloete keer weer terug met genrekraker in Net ’n [...]

’n Tweedehandse hart − Didi Potgieter

  Net toe Helene dink die rit plaas toe gaan so stil verloop soos die een die oggend, gee Cronjé ’n ongemaklike kuggie. “Ons sal seker moet gesels oor hoe ons dinge gaan hanteer.” “Watter dinge?” hou sy haar dom. “Jy sal meer spesifiek moet wees, Cronjé.” “Ons . . . a [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close