Hierdie eBoek is vir mense wat self die trauma deur gemaak het van kapings en baie geestelike pyn het. Ek wil hulle die moed gee dat daar wel hoop is. Al is dit baie moeilik, is daar altyd hoop en iets om voor te leef. My werke het altyd ‘n positiewe grondslag en daarom wil ek altyd mense help en hulle hoop gee om aan te gaan. Die teiken mark is ook vir die wat net hou van lekker lees en warm tonele.
Hoe vergeet ‘n mens? (Afrikaans Edition)
- Description
- Additional Info
- Comments (0)
- Customer Reviews
- Product ID: 7375
- Manufacturer: myafrikans.com
- Category: Gepubliseer deur myAfrikaans, Inspirerent, Romanse, SelfPub
- Published: August 3, 2016
- Availability: Check
- Product price last updated: 4 years ago
No reviews available for this product.