Isabella (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 19, 2024 6:41 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in ‘n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

  • Product ID: 158599
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: March 7, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close