Moeilikheid met ’n meermin (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 6:33 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Gerrit se opdrag om ’n miljardêr op ’n eiland te gaan afneem, is vir hom ’n marteling.
Hy ontmoet egter vir Kate, die meerminmeisie van sy drome waarna hy sy lewe lank op soek is. Maar sy is so ontwykend soos ’n verskietende ster hoewel Gerrit kan sien hy laat haar nie koud nie.
Onwillig om sy meermin deur sy vingers te laat glip, wurm Gerrit hom in haar lewe in. Dan daag die onderwerp van sy fotografie-opdrag op. By die ou man se huis kry hy die skok van sy lewe en splinter sy geluk aan skerwe.
Is sy meermin dan nou vir altyd vir hom verlore? En hoe sal hy sonder haar kan oorleef?

  • Product ID: 186953
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category:
  • Published: December 21, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close