My Optelkind (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 7:27 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Twee ertjies in ’n dop, dit was wat haar ma altyd gesê het voor alles verkeerd begin loop het. In die kinderhuis moet Andrie baklei vir haar tweeling, sowel as vir haar eie geestestoestand. Sy ontdek dinge wat alles in haar omvergooi, asof die donkerte in haar verlede nie genoeg was nie, verloor sy alles wat vir haar betekenis gehad het. Op Mannapoort leer sy weer om te vertrou, lief te hê, groei haar verhouding met Raymond en raak sy lief vir Justine, die vrou wat haar ’n kans gegee het, maar die verlede se tentakels het ’n manier om jou in te haal. Sy moet weereens baklei om staande te bly, sy moet weereens deur haar verlede leef, sy moet baklei vir haar lewe en die waarvoor sy lief geraak het. Andrie ontdek geheime waarvan sy nie bewus was nie, die siek lewe van ’n pedofiel, die siele wat vernietig word. Totdat sy te staan kom voor die een wat haar in haar nagmerries bloots gery het.

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close