Tjalie, hans-kind van van Fierie Cagn en inwoner van die strand-dorpie Bokkomlaan, vind uit dat sy ‘n plaas in Franschhoek ge-erf het. Op die ingewing van die oomblik stel sy haarself as ‘n plaaswerker voor en gaan werk in die Groot Huis as huishoudster vir die Maliks, wat oortuig is dat hulle, as enigste naasbestaandes, die wynplaas ge-erf het.
Hier volg ‘n Roman wat jy nie maklik sal neersit nie.