TamatiestraaT (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of Dec 19, 2018 4:48 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op ’n vliegtuig na Europa. Niemand het ’n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die snipperige Lelanie of sy glad nie terugkom nie. Skielik moet sy en haar ouer broer Dewald by hul pa in sy woonstel intrek en teen wil en dank aanpas. Chambord-woonstelle in Pretoria huisves verskeie vreemde karakters, sommiges met verskuilde agendas – en soos enige kind weet, hou hoërskool al reeds genoeg uitdagings in.

Asof hulle lewens nie genoeg ontwrig is nie, raak dinge lelik sodra Gustav Buitendach vir Dewald vra om vir hom ’n pakkie by die woonstel af te gee.

As jy jonk is van gees sal jy die emosionele mallemeule saam met Lelanie geniet.

Hierdie avontuur saam met die onnutsige Lelanie Louw was ’n finalis in die Sanlam / Tafelberg Jeugromankompetisie gedurende 2009/2010.

Henning Janse van Vuuren het die manuskrip afgestof, opgekikker en die eindproduk belowe heerlike leesstof aan tieners ouer as dertien.

  • Product ID: 46
  • Manufacturer:
  • Category:
  • Published: Aug 1, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close

We are using cookies on our website

Please confirm, if you accept our tracking cookies. You can also decline the tracking, so you can continue to visit our website without any data sent to third party services.