Tag Archives: Afrikaans

DOODSROEPER − RIKA CLOETE

[zeno_single_product id=161337] “O. So dit is hoekom jy hier is. Jy dink ek het iets daarmee te doen? Julle dink ek het hom die gif ingegee?” kom dit bitsig. “Dit het ek nie gesê nie,” verdedig Soois. “Maar miskien weet jy iets wat my op die regte spoor kan sit. Dit is belangrik dat [...]

Jagveld: Afrikaanse eBoek

  [zeno_single_product id=158940] Hoe lyk ‘n draaiboek? Hoe skryf ‘n mens ‘n draaiboek? Hoe skryf jy ’n briljante draaiboek wat miljoene rande by die loket sal verdien? Waarom skryf jy enigsins rolprente? Waar kan ek leer oor draaiboeke? Wat is die verskil in skryfbenader [...]

Nuut van Lapa Februarie 2017 #eBoeke

LAPA is lief vir die liefde LAPA was nog altyd trots op HULLE uitstekende liefdesverhale. In die maand van Februarie vier die liefde hoogty. ’n Mens is nooit te oud vir die liefde nie As daar ’n kooltjie smeul, laat ondervinding jou nie in die steek nie. [zeno_single_product id=145030] [...]

Die Faktor Fantasie-reeks in Afrikaans

Afrikaanse eBoek
DIE FAKTOR FANTASIE-REEKS Die jaar 2016 het vir my op ʼn hoë noot begin met die uitgee van twee fantasieverhale in Afrikaans. Die Vita Faktor was die eerste boekie in die reeks en ook my eerste poging in die fantasiegenre. Die Lucerna Faktor het kort op die hakke hiervan gevolg. Na twaalf l [...]

Koors nuutste van Deon Meyer #eBoeke

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close