Kamphoer (Afrikaans Edition)

Price: $19.01
Amazon.com Price (as of October 23, 2017 6:07 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ‘n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was. In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is ‘n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.

  • Product ID: 9090
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: August 3, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close