’n Bruid vir die wegloop-bruidegom
Die glibberige miljoenêr, Will Carter, was tevore al vier keer amper getroud. Hy is dus die aangewese persoon om Rose Huntingdon-Cross ’n troue te help beplan.
Maar toe die liefde tussen hulle begin blom, kan Rose nie help om te wens dat sy die gelukkige nommer vyf op Will se liefdeslysie word nie . . .