Tuiste vir my Hart (Fynbos-reeks Book 2) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 19, 2024 3:15 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Mitzi Botha bedank haar werk in Randburg en vertrek na George in die Wes-Kaap om daar ʼn pos as bestuurder van die nog onklaar Fynbos Boetiekhotel te aanvaar. Die eiendom behoort aan haar vriendin, Theana Brandt, en die restoureerder van Fynbos se gebou is Daniel Brandt. Mitzi slaan sy voete onder hom uit toe sy op die lughawe aankom saam met haar kat Rigoletto. Hy wil haar hê, maar sy wil niks met hom te doen hê nie. Haar waaksame en versigtige houding skrik Daniel egter nie af nie en hy neem hom voor om uit te vind waarvan sy vlug en vir wie sy wegkruip. Hy sal nie rus voor hy nie haar geheim ken nie, want miskien sal hy haar dan verstaan.
Die uitpluis van die raaisel skud vir hom en Mitzi tot in hul fondamente. Sal sy hom kan vergewe vir dit wat hy sonder haar toestemming weet? Sal sy weet hoe om lief te hê?
Sal Daniel kan saamleef met dit wat hy van haar weet?
Die liefde is sy eie leermeester.
#eboeke

  • Product ID: 135357
  • Manufacturer:
  • Category: ,
  • Published: November 11, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close