Schalkie van Wyk Keur 13 (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of November 14, 2018 6:34 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

In Môre bring ’n nuwe daeraad kry Lelani Wessels ’n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om nooit weer lief te hê nie. Maar op ’n dag raak hy aan Lelani se hand en hulle besef albei dat niks ooit weer dieselfde kan wees nie . . . In Gevangene van gister is Elfie se pa en Yolande se ma skielik getroud en oorsee vir hulle wittebroodsdae. Elfie en Yolande gaan intussen op Helderwater vertoef. Maar Elfie tref ’n deurmekaarspul op Helderwater aan: Daar is ’n man in die huis wat ewe op sy gemak in die badkamer sing! En in Iemand soos jy het Elzeri Odendaal by haar oupa en ouma grootgeword. Toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies deurmekaarkrap nie. #eBoeke

  • Product ID: 135185
  • Manufacturer: Melodie
  • Category:
  • Published: November 10, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close

We are using cookies on our website

Please confirm, if you accept our tracking cookies. You can also decline the tracking, so you can continue to visit our website without any data sent to third party services.