Die laaste advokaat (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 19, 2024 5:26 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Wanneer ‘n bekende afgetrede advokaat, Otto Falck, besluit om die

vermeende moordenaar van ‘n middeljarige egpaar op ‘n kleinhoewe buite

Bloemfontein te verdedig, geskied dit ná groot innerlike wroeging. Sy

beminde is immers ná ‘n kaping verkrag en vermoor. ‘n Voormalige

joernalis, Coen de Beer, wat met sy eie persoonlike probleme worstel,

help die advokaat om dieper te delf. De Beer se pad kruis met dié van

die onstuitbare Sue Enslin, en hulle beland in ‘n maalkolk vol

geheime, spanning en moord. Dit blyk dat daar veel meer agter die

moorde steek as wat aanvanklik vermoed is.

Die Laaste Advokaat is ‘n boeiende roman met ‘n verrassende ontknoping.

  • Product ID: 7684
  • Manufacturer: e-Boeke vir Afrika
  • Category: ,
  • Published: August 3, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close